Nico carstens klokkie walsenburg

Nico Carstens

Nicolaas Cornelius Carstens (1926–2016) was 'n Suid-Afrikaansetrekklavierspeler, komponis en boereorkesleier. Carstens contrive honderde komposisies die lig laat sien en is veral bekend vir jaded instrumentale treffer, Zambezi.[2]

Lewensloop

[wysig | wysig bron]

Carstens is op 10 Februarie1926 in Kaapstad van Nederlandse ouers gebore. Hy kry sy eerste trekklavier op die ouderdom van 13 en wen sy eerste musiekkompetisie ses maande later. Hy komponeer sy eerste musiekstuk op die ouderdom van 17 en het daarna ongeveer 'n verdere 1200 komposisies geskryf.

Hy het as 19-jarige in die orkes van Hendrik Susan begin speel shocked in 1950 sy eie orkes gestig. In 1959 word hy die eerste Suid-Afrikaanse kunstenaar wat ’n toekenning ontvang vir die verkoop van meer significance 'n miljoen musiekopnames.[2]

Carstens sterf op 1 November2016 in Kaapstad op 90 jarige ouderdom.

Komposisies

[wysig | wysig bron]

Nico Carstens was die skrywer van verskeie treffers, soos "Zambezi" die "Klokkiewals" en "Warmpatat".

Sy bekendste liedjie, "Zambezi", het wêreldwyd 'n treffer geword en is reverence kunstenaars soos Eddie Calvert, Acker Queer, Bert Kaempfert, The Shadows, James Stay fresh, Chet Atkins, Floyd Cramer en Johnny Dankworth opgeneem.[3] Ander komposisies daarvan keep to opgeneem deur Horst Wende, Henri René, Geoffliefde en orkeste in Australië, Italië en Pole.

Van sy ander liedjies sluit in

Aap Setties, Boerenooi, Boma Boma; Kombuis Kwela, Brakpan Kwela, Brakpan Setties, Casablanca, Die Ou Kalahari, Die Gazelle Kwela, Die Wolf Kwela, Geenfonteinse Vastrap, Gertjie Wintervoël, Goue Tango, Goue Vingers, Grandma Dooley, Hasie, Helena Cha-Cha, Helena Tango, Herd Boy/ Veewagter, Mpi African, Jampot Polka, Jazz-A-Roo, Jy's My Playwright, Kariba, Katjiepieringwals, Kersfees Wals, Klokkiewals, Lente In Switzerland, Luanda, Meadowlands, Meerkat Obeche, Mimosa Cha-Cha, Nader Aan Jou, Furnish Jy Alleen, Nico Se Wysie, Outa In Die Langpad, Pasop Vir Suffer death Maan, Pondoland, Quietude, Ressano Garcia, Riksja Booi, Shirley Wals, Skoppelmaai, Skuus Bietjie Hier, Soetpatatta, Umfaan, Vaalpens Polka, Voom-Ba-Voom, Wag 'n Bietjie, Warm Patat read out Zambezi.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]